Childhood Diseases

Question
Posted by: Rosemary | 2012/01/16

Q.

RE: Ryspap en allergiese reaksie

Hello Dokter,
Net nog ''n vraag. My baba van 4 1/2 maand het sy " coo"  en " agoo"  geluidjies baie gemaak op die normale tyd wat hulle begin " gesels"  maar ek vind dat hy vir die laaste paar weke baie stil is. Hy lag darrem maar praat baie selde/amper nooit. Is dit normaal of net ''n fase waardeur hy gaan? Ons praat, sing en gesels baie met hom.

Baie dankie!

Expert's Reply

A.

Paediatrician

Babas van hierdie ouderdom is geneig om vir 'n kort tydperk op te hou om hulle 'baba taal' te praat. Indien jou babatjie vir langer as 4 weke aanhou om geen geluid te maak nie, sal dit 'n goeie idee wees om sy gehoor te toets.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.