Childhood Diseases

Question
Posted by: mpc | 2011/06/30

Q.

re post 724: asemhaling

Middag dr ek het my kind by pediater gehad oor sy asemhaling wat so gejaagd is en oor sy onlangse longinfeksie! Hy het herstel van die longinfeksie en die dr se als klink reg. Die pediater se sy asemhaling is of klink so vinnig omdat sy neus so toe is en hy deur sy mond asem haal so sy neus is baie geblok al spuit ek die sterimar 3x per dag ons sukkel al so 2 maande met sy toe neus sy adenoids is alreeds uitgehaal? Die pediater het deselex stroop en Avamys spuit een keer per dag gegee?? Net ook om te noem hys ''n kind wat gereeld ekseem kry en is hoogs allergies vir peanuts. Dankie vir dr se raad en opinie

Lekker middag

Expert's Reply

A.

Paediatrician

Dit is 'n plesier.Dit is baie belangrik om jou seuntjie se toe neus te behandel. Ek vermoed dat sy neus toe is as gevolg van allergiese rinitis. Die behandeling wat die pediater voorgeskryf het is die regte medisyne.Hy moet ook getoets word om uit te vind wat sy allergiee veroorsaak.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.