Childhood Diseases

Question
Posted by: STIEFMA | 2009/02/23

Q.

RE: POS VERGEETAGTIGHEID

DOKER

EK HET DIE NAWEEK GOU WEER IN ONS LEê R GAAN KYK OM SEKER TE MAAK WAARMEE MY STIEFDOGTER GEDIAGNOSEER IS. DIT IS ADD, EN WEET DOKTER SY HET NOGAL SO 3 KEER ' N JAAR EPILEPSIE GEKRY TOT EN MET DIE OUDERDOM VAN 6. SY WAS OP EPILUM PILLETJIES TOT EN MET DIE OUDERDOM VAN OMTRENT 9. IS DIT NOGSTEEDS RAADSAAM OM ' N PEDRIATRIESE NEUROLOOG TE GAAN SIEN. IS DAAR SO IEMAND IN PORT ELIZABETH?

Expert's Reply

A.

Paediatrician

Ek vermoed dat jou dogter 'n spesifieke vorm van epilepsie het, naamlik laterale kwab epilepsie. Dit is nodig om 'n pediatriese neuroloog te raadpleeg. Vra vir haar pediater om haar te verwys.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.