Childhood Diseases

Question
Posted by: Danica | 2010/03/25

Q.

Rash

More Dokter, my 16 maande baba het al van Vrydag of ''n rash. Toe ek van werk af kom het ek gesien sy het ''n krapmerk teen haar nek (regs) die volgende aand is daar toe ''n rash. Ek het die naweek Bepanthen &  Fullers Earth gegooi maar nie gehelp. Ek het nou al die laaste 2 dae Bacroban gebruik maar wil nog steeds nie weg gaan nie. Die rash is klein rooi knoppies in haar nek agter en dan waar die krap merk was in haar nek teen die haarlyn, op tot agter haar oor, tot by haar kakebeen en tot waar haar skouer stop. Sy het nie koors en lyk nie asof dit haar pla nie. Wat kan dit wees en wat kan ek gebruik. Help asseblief. Baie dankie.

Expert's Reply

A.

Paediatrician

Dit is moeilik om seker te wees oor die diagnose van jou baba se veluitslag. Dit is heel moontlik dat haar uitslag as gevolg van kandida ontsteking is. Probeer Canesten room soggens en saans. Indien haar uitslag nie na 5 dae se behandeling opgeklaar nie,moet sy deur 'n pediater of dermatoloog ondersoek word.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
user comments

C.

Posted by: Jojo | 2010/03/25

This sounds exactly like what my son has. I think it might be a heat rash and I''ve been treating my son with aqueous cream mixed with cortisone cream that was prescribed a dr a while ago.
I would love to hear the Dr''s comments on this too! Also if he has any other suggestions or tips on what to do!

Sorry my Afrikaans is terrible, therefore not able to respond to you therein!

Reply to Jojo

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.