Childhood Diseases

Question
Posted by: Jessie 2 | 2009/04/06

Q.

Raadop: Kopluise!!!

My dogtertjie het kopluise by creche opgetel, gebruik 3-stap teatree behandeling, maar sy kry dit toe weer of dit was nooit weg nie. Nou het ek as ma dit ook en ons het maand oue baba ook in huis, bang hy kry dit. Ek was beddegoed als, wat help???

Expert's Reply

A.

Paediatrician

Dit sal nodig wees om 'n behandeling soos Quellada te gebruik. Moet dit nie meer as een keer gebruik nie.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

2
user comments

C.

Posted by: Sue | 2009/04/13

Ek het agtergekom dit help as ' n mens asyn op hulle hare spuit voor hulle creche toe gaan - die luise hou nie van die reuk nie. Hoe vuiler die hare, hoe skraler is die kans dat die luise gaan opklim. Die nete kan nie aan olierige hare vasklou nie. Hulle hou ook nie van chemies-behandelde hare nie, dis hoekom Adele se idee ook werk!

Reply to Sue
Posted by: Adele Nelson | 2009/04/06

Al wat vir my dogtertjie gewerk het was Paraspray en ek het haar hare dieselfde kleur met nice &  easy gekleur. Luise hou nie van vuil hare nie, so ek sou voorstel dat jy haar hare vleg elke dag met ' n bietjie wax gel en dit maar in die aand was as dit te olierig raak. Sterkte

Reply to Adele Nelson

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.