Childhood Diseases

Question
Posted by: Nadia | 2011/05/05

Q.

Raad asb

Hallo almal 

Ek wil graag raad he oor my 16 maande oue babatjie se slaapgewoontes. Ek gaan le hom neer in sy kot tussen 18:30 en 19:00 in die aande met ''n bottel melk. Hy raak dan so aan die slaap. Is dit ok om dit so te doen?
Graag wil ek ook weet wanneer die regte tyd is om hom na sy bedjie toe te skuif? Ek twyfel of hy sal stil le en so aan die slaap sal raak (tenminste kan hy nie uit sy kot klim nie). Hy is baie woelig en kan nie eers per dag op my skoot stilsit nie...

Baie dankie by voorbaat!

Expert's Reply

A.

Paediatrician

Jou baba seuntjie slaap goed en is ook daaraan gewoond is om vroeg te gaan slaap.Hy is ook gewoond om self sy bottel te drink voordat hy aan die slaap raak. Dit sal moeilik wees om hierdie gewoonte nou te verander. Hy is nog te woelig om hom in 'n bed in sy eie kamer te skyf, behalwe as hy nog aanhou om in sy kot te bly slaap.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.