Childhood Diseases

Question
Posted by: phoebe | 2011-02-21

Q.

Raad asb

Hello Dr, ons het ''n seuntjie aangeneem toe hy 8weke oud was. sy biologiese ma het haar swangerskap verberg. toe ons hom kry was hy 2.4kg op 3 maande was new born klere nog te groot vir hom. hy is nou 4 jaar en is 93.cm lank en weeg 12.8kg. hy sukkel verskriklik met sy longe en ons was nou by ''n polmunoloog wat singulars x6mde voorgestel het. hy kry ook gou kroep en brongitus. hy toets nie positief vir asma nie, hy is ook allergies vir melk en stof, dierehare, mold en dustmites.
hy sukkel ook erg met skeidings angs en verwerping. ons doen nou spel terapie met hom.
ek wil net weet presies wat is ontneem van hom toe sy ma sy bestaan ontken het. want sy het duidelik ook nie enige vitames geneem met hom nie.
obviously het dit te doen met die verwerping. maar ook al die ander fisiese probleme wat ons ondervind. watste vitamines kan ons ook vir hom gee vir extra boost. ek gee vir hom extra calcuim (poeier formaat) in elke dag omdat hy nie melk gebruik nie. enige ander raad sal ek waardeer om hom te help.

dankie
Phoebe

Expert's Reply

A.

Paediatrician

Daar moet erens 'n probleem wees met jou seuntjie. Sy lengte en gewig is ver onder die gemiddelde gewig [17kg] en lengte [102cm] vir 'n seun van 4 jaar.Die pulminoloog het al asma uitgeskakel as moontlike diagnose, maar is hy seker dat jou seuntjie nie sistiese fibrose of 'n ander kroniese longkwaal het nie?Jy het al jou beste gedoen om hom op 'n goeie dieet te hou en ek glo nie dat vitamines hierdie probleem met sy gewig en groei sal oplos nie. Ek sal aanraai dat jy jou beste probeer om 'n afspraak met Prof Robin Green van die Dept Pediatrie by Steve Biko Akademiese Hospitaal in Pretoria probeer reel.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

2
user comments

C.

Posted by: Phoebe | 2011-02-22

Baie Dankie, dr, ek voel ek word van een dr na ''n ander gegooi, my medies is al klaar en ons is in Feb. ek sal def vir Dr Robin Green -|- ak.

Reply to Phoebe
Posted by: Phoebe | 2011-02-21

Sjoe post 648 van Lisa kon net sowel my kind gewees het.
hy gooi ook tantrums, hy baklei die heeltyd met my, hy weier om reels en disispline te volg, hy sal spiteful wees, hy sal vloek of leklike dinge se as hy ontreg voel, hy sal sy boetjie of wie ook al gaan soek en slaan as hy voel hulle het hom te na gekom.

ek het nou gaan nalees oor ODD en dit klink woord vir woord my kind. watter tipe toetse kan gedoen word? ek vermoed omdat sy ma haar maag weggebind het, het sy neurologiese skade aan hom gedoen.

moet ek na ''n sielkundige of ''n psigiater toe gaan vir behandeling?

dankie
Phoebe

Reply to Phoebe

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.