Childhood Diseases

Question
Posted by: Michie | 2009/10/22

Q.

Raad asb

My baba is nou 17weke. Ek het uitsluitlik geborsvoed en is nou terug by die werk. Ek voed haar soggens voor werk en so 9h eet sy rys papies. Een uur is ek tuis vir voeding. En dan half vyf is ek weer tuis. Kan ek dan nou groentetjies gee vir so 3h se kant? Sy wil glad nie die bottel vat nie. Kry sy nog genoeg melkies?? Help asb. Moet ek dalk formule probeer? Eks besig om gek te raak, gee asb raad. Baie, baie dankie

Expert's Reply

A.

Paediatrician

Dit sal my help om jou vraag te antwoord as ek inligting oor jou baba se gewig het. Skryf weer met hierdie inligting en die nommer van hierdie vraag.Baie dankie.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.