Childhood Diseases

Question
Posted by: TANYA | 2009/03/12

Q.

RAAD ASB

MY DOGTERTJIE IS AMPER 2 JAAR OUD, EK HET TWEE VRAE ASB, AS MY DOGTERTJIE TANTRUM GOOI DAN BYT SY HAARSELF OP HAAR ARM, ONS RAAS DAAROOR,SY HET OP STADIUM OPGEHOU EN BEGIN NOU WEER DAARMEE, ENIGE RAAD? EN DAN, MY VRIENDIN Sê  SY HET DIESELFDE GEHAD MET HAAR DOGTERTJIE, MY KIND DRUK HAAR HANDJIE IN HAAR DOEK AS SY GEPOE HET, DAN IS DIT EEN HELE GEMORS SPULLETJIE? KOM HULLE OOR DAARDIE STADIUM, EK NEEM AAN SOMMIGE KINDERTJIES DOEN DIT EN ANDER NIE, MAAR MY DOGTERTJIE DOEN DIT, OH, EK WIL SO GRAAG DIT AFLEER VIR HAAR? ENIGE RAAD ASB DOKTER?

Expert's Reply

A.

Paediatrician

Jou dogtertjie is nou in die 'terrible twos' stadium. Wanneer sy met haar tantrum begin moet sy dadelik in haar kamer gesit word en die deur moet toegemaak word. Sy moet in haar kamer bly totdat sy heeltemal ophou met skree en huil.Moet glad nie met haar raas nie.
Die tweede proleem kom redelik dikwels voor. Haar doek moet elke keer dadelik verander word voordat sy kans kry om haar hande in haar doek te druk.Sy moet ook klere dra wat dit ontmoontlik maak vir haar om haar hande in haar doek te steek.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.