Childhood Diseases

Question
Posted by: Ma van 3 | 2008/10/30

Q.

" uitslag" 

Hi, ek het 2 goed om oor te vra. 1: 2 van my kinders het ' n snaakse knoppierige uitslag hoofsaaklik op die lae rug en bokant van boudjies en tussen die bo bene, dit lyk soos puisies, maar is hard. Ons dr het gese dis vratte en vir hul duoilm voorgeskryf. DIt BRAND, hul huil so as ek dit aansit net op kolletjies dat ek opgehou het, duidelik is daar lewe. Ook raak die uitslag som heel weg veral na dit dalk stukkend gaan of ontsteek het net om weer later terug te kom. Ek dink egter nie dis vratte nie en oorweeg ' n pediatriese dermatoloog. Miskien het jul ' n antwoord?
2: My 2jarig droom vreeslik snags. Gevolg deur baie praat in sy slaap(als wat ini dag gbeur het) wat lei tot baie slegte nagrus vir ons albei. Hy drink net water as hy snags iets soek, nie meer melk. Het sy bed verander. Met middag slapie, sonder middag slapie, vroeg gan slaap, laat gan slaap, kleiner porsies kos saans. Niks werk. HELP. Hy is ook soos my ouer seun ' n " sweter"  - kussing altyd nat gesweet en moet snags omgedraai word, winter of somer.

Expert's Reply

A.

Paediatrician

Is hierdie vraag aan die pediater gerig of aan 'jul'? Om jou eerste vraag te antwoord. Hierdie vel uitslg word deur vlooibyte veroorsaak.Die naam van die velkwaaal is 'papular urticaria' Net een vlooi byt en die uitslag kom uit en kan vir tot 6 weke pla. Dit jeuk erg. Jy het my nie laat weet hoe oud is jou kinderes. Die beste behandeling is om Thiamine pille 50mg per dag te neem vir 3 maande. Daarna sal die vlooie hulle nie meer byt nie.Die beste sal wees om 'n dermatoloog te raadpleeg.
Jou tweede vraag: Ek vermoed dat jou seuntjie se neus toe is en dus is hy so rusteloos wanneer hy slaap.Hy het miskien vergrote adenoiede.Vra vir sy pediater om hom te ondersoek.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.