Childhood Diseases

Question
Posted by: Annelize | 2012/11/27

Q.

pyne in nag

My 2Jr het loperige neus , maar huil snags van pyn of op buik of rug . Deur die dag kla sy nie net soms vroeg oggend .

Expert's Reply

A.

Paediatrician

Dit is moeilik om seker te wees oor jou dogtertjie se klagtes. Dit is moontlik dat die pyn in haar buik of haar rug as gevolg van 'n griep virus ontsteking is. Meer waarskynlik is dat haar pyn as gevolg van 'n blaas of urienweg stelsel ontsteking is. Die beste sal wees om haar dokter te vra om haar urien te toets net om seker te maak dat dit nie die rede is vir hierdie klagtes.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.