Childhood Diseases

Question
Posted by: Lu | 2011/05/16

Q.

Pyn in haar bene

Hi Doc,

My meisiekind is 3jaar oud, weeg 15kg, haar lengte lyk heel normaal en sy is normaalweg baie aktief en praat verskriklik aanhoudend en baie, groot verbeelding ens ens ens. Sy het die afgelope 2maande 2 of 3 keer net voor slaaptyd of deur die nag gekla van pyn in haar bene dan hou sy haar kniee vas, sy sal verskriklik huil en kalmeer as ek haar kniee of bene vryf en dit sal dan beter raak as ek haar ''n pynstropie gee.

Kan dit groeipyne wees of is dit dalk iets meer ernstig waarna ons moet kyk?

Byvoorbaat dank!

Expert's Reply

A.

Paediatrician

Jou dogter kry die tipiese groeipyne. Hierdie klagte is gewoonlik net tydelik. Gee vir haar die pynstop wanneer sy begin kla oor die pyn.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.