Childhood Diseases

Question
Posted by: Carla | 2012/06/29

Q.

Pyn agter knieg en siekte

My seuntjie is amper 3 jaar oud. So ''n maand terug het hy gekla dat sy beentjie seer is agter, net bo die knieg. Hy het toe ook mangelontsteking gehad. Gisteraand het hy weer gekla sy beentjie is seer en deur die nag het hy koors gehad met ''n toe neus. Kan dit verwant wees met die siekte toestand elke keer of moontlik omdat sy beentjies neig na " knock-knees" ?

Expert's Reply

A.

Paediatrician

Ek glo nie dat jou seuntjie se pyn agter sy knie as gevolg van groeipyne toegeskryf kan word, veral omdat hy koorsig is. Die beste sal wees om sy dokter se radpleeg. Omdat hy onlangs mangelontsteking gehad het is dit belangrik om seker te maak dat hy nie aan rumatiekkoors ly nie.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.