Childhood Diseases

Question
Posted by: Olivier | 2010/03/09

Q.

Pyn

My dogtertjie is 8 jaar oud. Sy kla al ''n paar dae van maagpyn aan die bokant, amper direk onder haar ribbes. En sy het ''n pyn in haar bors wat partykeer in haar rug of skouers ingaan. Sy raak soms koorsig, maar nie baie hoë  koors nie. Sy is soms naar ook, maar daar is nie braking of diaree nie. Dis seer wanneer sy asemhaal, maar sy het nie ''n hoes of verkoue nie. Ek gee vir haar Myprodol stroop of Panamor 25mg setpille wanneer sy sleg voel.

Baie dankie

Expert's Reply

A.

Paediatrician

Jou dogter se simptome is die van longontsteking [pneumonie] Dit is nodig dat sy deur 'n pediater so vroeg moontlik ondersoek moet word. Die beste sal wees om haar nog vanaand na 'n pediatriese noodeenheid te neem.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.