Childhood Diseases

Question
Posted by: lisa | 2012/12/10

Q.

protein in dieet

Hi dr,

Ek wil net bietjie voorstelle kry vir kosse en snacks wat ryk is aan proteine. My dogtertjie eet haar vleis,kaas, yoghurt ens maar wat is nog lekker snacks wat kleintjies geniet en wat baie proteine bevat?

Expert's Reply

A.

Paediatrician

Ek sal hierdie vraag oorlaat aan ons Forum-lede om te antwoord. Miskien sal dit beter wees om hierdie vraag te rig aan ons 'Dietdoc' op Health24.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
user comments

C.

Posted by: Ronel | 2012/12/13

Hi Lisa
My seuntjie hou baie van grondboontjie botter, hy is mal oor bone en lentils, jy kry die lentils in smokey brine. ek laat hom soms snack aan droe wors, eierbrood in repe gesny met biekie heuning op. Enige neut tipes is hoog in proteine.

As jy dink sy sal daarvan hou, kry jy Soy melkskommels, chocolate/strawberry, my seuntjie hou baie daarvan as ''n bederfie en daar is baie yster, magnesium, calsium en protieine in.

hoe oud is jou dogtertjie?

Daar is ''n website : wholesome toddler food, dis fantasties, dit ways al die dinge aan.

Reply to Ronel

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.