Childhood Diseases

Question
Posted by: TSCHEEPERS | 2012/12/06

Q.

PROBLEME MET EETLUS

My dogter van 24 maande het ''n maagkiem gehad so ''n maand gelede, sederdien wil sy nie regtig haar kos eet nie, ons het haar op creach guard vitamine gesit, maar dit help nie om haar eetlus te verbeter nie. Alhoewel sy nie regtig ''n probleem het om waterroomys en lekkers te eet nie. Het u enige raad?

Expert's Reply

A.

Paediatrician

Die beste sal wees dat sy altyd saam met julle by die eettafel sit en eet. Sit haar bord kos voor haar en gee vir haar 'n lepel om mee te eet .Moet glad nie kyk hoe sy eet of nie eet nie.Indien sy nie alles eet nie moet nie bekommerd wees nie, sy sal eet wat sy nodig het. Vermy roomys en lekkers. Sy sal stadig al hoe meer begin eet en met tyd behoort haar eetlus weer normaal te wees.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.