Childhood Diseases

Question
Posted by: Estelle | 2009/05/28

Q.

Probiflora

Dokter,ek soek raad..My seuntjie word 3.Hy is allergies vir suiwel en eiers,en ek wil weet of ek vir hom probiflora kan gee om sy imuunstelsel te " boost" .Ek het al gehoor mense se dit help om te voorkom dat hulle gereeld siek word.As ek dit kan gee,watter een gee ek en hoe gereeld? Die dokter het allergie by hom gediagnoseer,maar het geen anti-hestimien of iets gegee om te help as hy wel iets verkeerdeliks eet nie,en as dit gebeur (hy is in die kleuterskool) word hy vrek siek,selfs so dat dit soms omsit in bronchitis en hy dan in die hospitaal op eindig omdat antibiotika nie meer effektief werk nie..?

Expert's Reply

A.

Paediatrician

Dit sal 'n goeie idee wees om Probiflora childrens te gebruik en dit sal inderdaad help om jou seuntjie se imuun stelsel op te knikker.Dit is nodig dat hy 'n antihistamien moet neem indien hy per ongeluk een of ander voedsel eet wat 'n allergiese reaksie veroorsaak. Die beste middel is Zyrtec stroop 5ml een keer per dag wanneer nodig.Ek sal aanraai dat jou seuntjie 'n pediatriese allergis moet raadpleeg.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.