Childhood Diseases

Question
Posted by: Sue | 2010/12/03

Q.

Potty training

My 3jr oue dogtertjie is nou so bietjie meer as 3 maande besig met potty training. Al waarmee ons nou sukkel is " nr 2"  in die toilet. Sy sal haar besigheid in haar pantie doen en dan kom sê  sy vir my sy het haar self vuil gemaak. Sy wil glad nie op die toilet gaan sit vir " nr 2"  nie. Watse raad het dr?

Expert's Reply

A.

Paediatrician

Lees aub my antwoorde aan soortgelyke vrae op hierdie forum. Die beste raad is om 'n sterretjie kaart te gebruik. Indien jou dogtertjie wel die toilet vir drie dae aaneen leer om te gebruik kan sy 'n klein presentjie kry [iets wat sy baie graag wil he]. Daarna skyf die aantal dae op met een dag elke keer bv 4 dae, 5 dae ens voordat sy weer 'n presentjie kry. Dit is nodig dat sy goed moet verstaan wat van haar verwag word wanneer sy ingelig word oor die doel van die sterrtjie kaart.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.