Childhood Diseases

Question
Posted by: San | 2010/03/16

Q.

Potty training

Help asb tog!! My seuntjie is 4 jaar oud, hy dra die hele dag ''n onderbroek en piepie mooi in die toilet, maar die oomblik wat hy moet nr. 2, wil hy ''n doek aan hê , ek het al gesmeek en gesoebat, Hy het dit darem al so 3 x op die toilet ge-nr. 2, maar weier nou skielik, en ek prys hom as hy dit gedoen het. Hy het verlede jaar wat ek begin het met potty training, net geweier om te nr. 2, en ons moes op die einde van die dag noodgevalle toe jaag. Ons moes toe met setpille ens sukkel...ek wil nie weer met dieselfde geval hierdie jaar sit nie. Nou hou hy sy nr. 2 op tot ons sy nagdoek aansit, dit maak my vreeslik moedeloos

Expert's Reply

A.

Paediatrician

Hierdie probleem kom baie dikwels voor onder veral seuns van hierdie ouderdom. Lees verder op Health24 of Google: 'potty training'

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
user comments

C.

Posted by: Mommy | 2010/03/16

My dogtertjie het dit ook gedoen en het ook in die hospitaal gaan draai agv daarvan. Ek het vir haar ''poopoo'' persentjies begin gee. Ek het hope goedkoop goedjies by die Crazy Shop gaan koop en elk keer vir haar omgekoop daarmee om op die toilet die nr 2 te doen. Dit was nie lank nie toe is dit n gewoonte en toe het die geskenkies ook stadit maar seker afgeneem.

Reply to Mommy

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.