Childhood Diseases

Question
Posted by: Karien | 2012/07/23

Q.

Potty training - 2 jaar oud

My kleindogter is 2 jaar oud en praat ''n volle gesprek met jou en vertel tot stories vir ouma. Ek probeer haar nou potty train dat sy immers net as die magie werk toilet toe gaan, maar sy sit en ons vertel stories en dan sê  sy dit wil nie uitkom nie, maar net ''n rukkie daarna gaan kruip sy weg en doen dit dan in die doek. Sy het dit so paar maal op die toilet gedoen maar as ek haar vra of sy wil gaan dan sê  sy nee eers later (eintlik baie cute). Moet ek maar nog ''n rukkie wag tot dit warmer is, of is sy dalk bang vir die toilet. Sy sit eerder daar as op ''n potjie.

Expert's Reply

A.

Paediatrician

Ja, beslis. Sy is nog baie jonk.Gee haar nog tyd en sy kan intussen aanhou om die potty te gebruik.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.