Childhood Diseases

Question
Posted by: svw | 2010/10/29

Q.

Post nasel drip

hi daar dr
Ek dogtertjie het nou net 3 geword en sukkel vreeslik met ''n hoes, ek dink dit is agv ''n post nasel drip.
Sy is op 2.5ml antihistamien in die oggend en aand en gebruik oor seretide.
Wat kan ek vir haar gee vir die aanhoudende post nasel drip. Ek probeer regtig om nie vir haar baie suiwel te gee nie want ek weet dit vererger dit net.

Dankie vir die raad

Expert's Reply

A.

Paediatrician

Die beste en veiligste behandeling is om een of ander van die soutwater neusspuite te gebruik om die slym uit haar neus te verwyder. Kinders hou baie van die Sterimar neuspuit wat soggens en saans gebruik moet word. Hou ook aan om die antihistamien en die Seretide te gebruik.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
user comments

C.

Posted by: jane | 2010/10/29

please text in english

Reply to jane

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.