Childhood Diseases

Question
Posted by: Carla | 2010/11/05

Q.

Post 874 verwys: Bors trek toe

My seuntjie se bors het weer deur die nag toegetrek. Kan ek ''n asma pompie gebruik as dit gebeur? Ook ingeval dit by sy skooltjie gebeur of waar ookal, dat hy dit in ''n noodgeval self kan gebruik? Watter pompie is die beste en moet dit op voorskrif wees? Hy is nou 3 jaar 8 maande.

Expert's Reply

A.

Paediatrician

Ek sal aanraai dat jy 'n Asthavent pompie koop vir gebruik indien jou seuntjie se bors toetrek. 'n Voorskrif is nie nodig nie. Koop terselfde tyd 'n Aerochamber Spacer met masker vir kinders [geel een] en gebruik dit saam met die Asthavent. Die dosis is twee spuite 10 sekondes na mekaar en dit kan tot 3 maal per dag gebruik word.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.