Childhood Diseases

Question
Posted by: pixie | 2009/01/11

Q.

POST 861

Goeiedag Dokter,

Ek verwys na my vraag oor vaste kos.

Party websites se mens moet wag met groen groentes, ander se weer mens kan dit ook dadelik gee.
Kan ek ' n aartappel fynmash en meng met haar melk? Wat kan ek nog vir haar nou gee behalwe butternut, wortels en patats?

Onthou net asseblief een ding: Die forum lesers antwoord nie altyd nie, en ek het hierdie vraag aan U gestel om U professionele raad te kry - kan U my asb antwoord???

Dankie.

Expert's Reply

A.

Paediatrician

Ek stem saam met die raad dat dit beter is om te wag totdat jou baba minstens 10 maande oud is voordat jy begin om vir haar groen groente te gee.Die beste groentes is gewoonlik butternut, pampoen, gemsquash en patat.Daar is goeie inligting op hierdie webwerf: www.babycenter.com

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.