Childhood Diseases

Question
Posted by: lee | 2011/01/19

Q.

Post 689 - Blaas/Tofranil

Dankie Dokter vir u raad - dit gee my berusting...

Wat ek nou wil weet is wat is die verdere/ander opsies as Tofranil nie effektief is jnie? Wat moet ek doen? Wat is daar beskikbaar wat beter is? Ek het gehoor vd " Dry Night"  natuurlike middel asook die bedwetting alram en Desmopressin - wat is die beste opsie in hierdie geval??

Baie dankie weereens :-)

Expert's Reply

A.

Paediatrician

Daar bestaan wel 'n baie skrale kans dat mediese behandeling nie effektief sal wees nie,maar hopelik sal dit nie gebeur nie. Ek verwag dat die eerste behandeling die van Desmopressin sal wees en dit behoort jou seun se enurese probleem op te los.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.