Childhood Diseases

Question
Posted by: Carla | 2012/01/16

Q.

Post 408: Knock-Knees

Daar is net iets wat my oor hierdie aangeleentheid pla. As die toestand " knock-knees"  normaal is vir 2 tot 3 jariges, is dit dan ook ''normaal'' vir my seuntjie, ten spyte van wat die plate se verslag sê ? Met ander woorde sal dit vanself regkom soos met ander kinders waar die toestand normaal is of is die verslag se betekenis dat sy''ne nie sal self regkom nie? Ek het mooi na sy voetjies gekyk en hulle is nie plat onder nie. Baie dankie!

Expert's Reply

A.

Paediatrician

Dankie vir hierdie inligting.Jou seuntjie se kniee toon geen abnormaliteite op X-straal nie en ons verwag dat sy 'knock knees' heeltemal sal herstel. Al dek die mediesevonds nie fisioterapeutiese behandeling nie, sal dit 'n goeie idee wees om minstens een keer 'n fisioterapeut te raadpleeg vir 'n ondersoek, raad oor oefeninge en ander inligting.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.