Childhood Diseases

Question
Posted by: Lynne | 2009/10/18

Q.

Post 1906, 14mnde baba - gastro

More Dokter,

My baba is beter, geen braking of diaree meer nie en sy eet ook bietjie meer.

Sy het wel steeds die hoes - wat kan ek daarvoor gebruik om dit op te klaar?
Ook - sy weier om nan lf te drink - is dit veilig om terug te skakel na pediasure? (sy is op prebiotics).
Dan - sy was vir die 1e keer dagsorg toe (4 dae voor sy siek geraak het), is dit beter om haar tuis te hou totdat sy bietjie ouer en sterker is of kan ek haar terugneem?

Baie dankie :-)

Expert's Reply

A.

Paediatrician

Sien aub my antwoord ivm jou baba se diarree.Probeer die soja formule. Dit sal definitief beter wees om haar by die huis te hou totdat sy ouer en sterker is.Die enige probleem met Pediasure tans is dat dit melk bevat.Probeer eers die Isomil 2 en sien of sy hierdie formule goed sal drink. Indien nie en veral indien sy geen diarree meer het nie, kan sy weer die Pediasure begin.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.