Childhood Diseases

Question
Posted by: Celeste | 2012/05/07

Q.

Pille

Middag. My man is 8 weke gelede oorlede. Reg aan die begin het sy pilletjies van die dokter gedrink in die aand, maar het toe na die begrafnis opgehou. Die laaste paar aande vra sy elke aand vir ''n pilletjie om haar te help ontspan sodat sy kan slaap. Is daar iets anders wat ons vir haar kan gee aangesien ek haar nie elke aand ''n pilletjie wil gee nie.

Expert's Reply

A.

Paediatrician

Ek neem aan dat jou dogter nog baie jong is.Dit is nou veral 'n baie moeilike tyd vir haar. Ek stem saam dat sy nie pille moet drink nie. Probeer liewers Rescue Remedy.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.