Childhood Diseases

Question
Posted by: Natasjha | 2010-06-01

Q.

Peuter klap haar self teen die kop

Goeie dag dokter.

Ek wil net verneem of dokter vir my raad kan gee. vir die afgelope 2week bly my dogtertjie haar self teen haar kop klap. Sy huil nie maar dit lyk weird. Ek is dan nie seker wat om te doen nie - ignoreer ek dit of kan dit wees dat sy miskien hoofpyn het.

sy is 1 jaar en 2 maande.

Expert's Reply

A.

Paediatrician

Hierdie gewoonte kan heeltemal normaal en net tydelik wees, maar die probleem is om seker te kan wees dat sy nie miskien hoofpyn of oorpyn het nie. Die beste sal wees om haar pediater te vra om haar te ondersoek.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.