Childhood Diseases

Question
Posted by: Jewels | 2010/07/19

Q.

Peisies op wenkbroue

Dokter net ''n vragie. My 20 maande baba het eweskielik ammekaar op haar wekbroue puisies tussen die hare. Lyk soos ingroei haartjies. Wat veroorsaak dit en is daar iets wat ek kan doen? Dankie dokter jammer vir die simpel vraag.

Expert's Reply

A.

Paediatrician

Hierdie is glad nie 'n simpel vraag nie. Die oorsaak of diagnose en die behandeling van hierdie uitslag is selde baie maklik. Jou meisietjie is nou 'te oud' vir 'cradle cap' of seborrea wat hierdie soort uitslag gewoonlik veroosaak. Ek vermoed dat sy 'n ontsteking van die haartjies van haar wenkbroue het. Was haar wenkbroue twee keer per dag met 'n baba shampoo en smeer daarna Bactroban salf op haar wenkbroue. Indien hierdie uitslag nie na 5 dae opklaar nie sal dit nodig wees om haar pediater te raadpleeg.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.