Childhood Diseases

Question
Posted by: liana | 2012/12/07

Q.

pediasure

Hi dr, my 18 maande oue dogtertjie is baie onder die gemiddeld met haar gewig tenspyte van die feit dat sy baie gesond is en gesond eet. Sy weeg nou 9kg. Die kliniek sister het voorgestel dat ek vir haar pediasure gee as n aanvulling. Ek sien dit is vir die ouderdom van 1 - 10 jaar en dat een " porsie"  n mengsel is van 190ml water met 5 scoops poeier om dit n hoeveelheid van 225ml in totaal te maak. my dogtertjie was nog nooit lief vir melk of formule so dis maar moeilik om dit in haar in te kry. Is dit nodig vir haar ouderdom om so n groot hoeveelheid daagliks te drink of wat stel dokter voor? sal n halwe porsie per dag genoeg wees m.a.w so 110ml?

Expert's Reply

A.

Paediatrician

Jou dogtertjie se gewig is wel onder die gemiddeld vir haar ouderdom, maar wat belangrik is is dat sy gesond is en ook gesond eet.Indien sy net 'n halwe porsie van die Pediasure daagliks drink sal dit genoeg wees.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.