Childhood Diseases

Question
Posted by: Worried | 2010-02-11

Q.

Parasiet?

My sussie se 19 maande oue seuntjie is deur ' n pediater ondersoek nadat hy sporadies (met 2-3 weke intervalle) verskriklike diaree en naarheid het. Die pediater reken dit is ' n Parasiet. Ek is nou so bekommerd en kry nie regtig inligting hieroor nie, behalwe mense wat allerhande wondermiddels adverteer om parasiete te voorkom en die skrikwekkendse inligting daaroor gee! Hy is nou vir eers op ' n behandeling waarna hy verder getoets sal word as die probleem nie opklaar nie. Hy het gisteroggend eers begin met behandeling, maar gooi nog aanmekaar op. Waarvan praat ons hier en hoe suksesvol is behandeling teen parasiete?

Expert's Reply

A.

Paediatrician

Ek glo nie dat hierdie diagnose die regte een is nie.Die beste sal wees om 'n pediatriese gastroenteroloog te raadpleeg want dit is belangrik dat hierdie seuntjie se probleem korrek gediagnoseer word.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.