Childhood Diseases

Question
Posted by: Pamela | 2009/04/10

Q.

Papegaai/Parrot

My kleinkind van 3jr oud slaap soms by my oor, ek bly in n granny flat by my seun en my blyplek is 12m lank x 7 m breed - oopplan.
In die vertrek is my papegaai. Ek sien hy gee so n wit stof af wat oral op die meubels lê . As my kleindogter by my geslaap het is sy die volgende dag koorsig en siekerig. Is dit ENIGSINS moontlik dat dit my papegaai kan wees?? Sal bly wees indien u vir my kan laat weet. By voorbaat dank.

Expert's Reply

A.

Paediatrician

Ja dit kan wel wees dat die papegaai vir jou kleinkind [en vir jou] siek maak.Die siekte se naam is psittakose of papegaaisiekte. Hierdie siekte is 'n aansteeklike siekte wat deur papegaaie veroorsaak word deur 'n spesifike soort kiem met die naam 'chlamydia psittaci'. Dit kan aan die mens oorgedra word en veroorsaak hoofpyn, koors, en long onsteking.Jou kleinkind moet asb deur 'n pediater ondersoek word en die regte toetse moet gedoen word vit hierdie siekte [psittakose]

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.