Childhood Diseases

Question
Posted by: Mandie | 2012/11/22

Q.

Orelex Junior

My dogterjie [4 jaar oud] sy het asma. Sy het n ''n slegte hoes ons dokter het Orelox Junior voorgeskryf. Hoe lank vat die medisyne om te begin werk?

Expert's Reply

A.

Paediatrician

Orelox word nie vir asma gebruik nie. Wanneer kinders met asma begin hoes is dit 'n teken dat hulle asma nie reg behandel word en nie onder beheer is. Die beste sal wees om 'n veilige kortisoon medisyne soos Aspelone 5ml een keer per dag vir 5 dae vir jou dogter te gebruik.Daarna is dit belangrik dat sy deur 'n pediater met ondervinding in pediatriese pulmonologie of allergie behandel moet word.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.