Childhood Diseases

Question
Posted by: Carin | 2008/11/10

Q.

Ore

Middag Doc

Ek het my nege maande oue baba 2 weke geled by die huisdokter gehad. Hy het oorontsteking gehad en antibiotika gekry. Die antibiotika is laas week klaar en ek was saterdag weer by die huisdokter en weer is dit oorontsteking. En hy het weer antibiotika voor geskryf.

Dink u ek moet pypies laat insit? My seuntjie moet ook gaan vir die masels inspuiting.

Wat stel u voor?

Expert's Reply

A.

Paediatrician

Dit is belangrik om eers 'n vaste diagnose te maak van jou baba se oor probleem. Die beste sal wees om 'n ONK spesialis te raadpleeg. Hy kan sy masels inspuiting kry wanneer hy weer gesond is.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.