Childhood Diseases

Question
Posted by: Mamma | 2009/07/01

Q.

Opvolg op 2052

Dankie vir die antwoord oor die rysmelk.

Dokter sê  ek moet Isomil probeer. Maar sy was al op Isomil ook gewees en dit het haar verskriklik hardlywig gemaak.

So op die oomblik werk Nan LF die beste.

Moet ek dus net aanhou met dit? So is mos nou 11 maande oud. En tot wanneer moet ek aanhou? En waarmee moet ek opvolg?

Die toetse het tog getoon sy is nie allergies vir melk nie, so dit lyk of sy net laktose intolerant is.

Ons dink ook sy is soya intolerant (verduidelik die probleme met die Isomil), want sy eet altyd Cheese curls en toe ons vir haar die Simba cheese curls gee toe slaan sy in ' n rash uit. En die enigste verskil in die ' ingredients'  was Soya! Ai, so ek is raadop.

Wat stel dokter voor?

Expert's Reply

A.

Paediatrician

Die beste sal wees om aan te hou met die NAN LF en dit sal nodig wees om tot omtrent 15 maande hierdie formule te gebruik. Daarna kan sy rysmelk drink.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.