Childhood Diseases

Question
Posted by: Nuwe ma | 2009-01-30

Q.

Opvolg 1009 en 1015

Dankie vir dokter se raad,

EK het haar vir ' n reflux toets geneem maar dit was negatief. Maar ek kan sien dat hul doen die reflux toets op die oomblik wat sy die goed afsluk. Maar sy ' spoeg'  gewoonlik of het ' n ' nat burp'  so rukkie na sy gedrink het. So ek is seker sy het silent reflux.

Ek het dinsdag vir haar Similac alimentum gekoop maar sy wou dit glad nie drink nie. Dit ruik ook baie sleg vir my.

Wil net weet, kan ek bruinsuiker by die melk gooi om dit bietjie lekkerder te probeer maak? EN dan met tyd minder suiker totdat sy gewoond is aan die smaak?

Dokter ook gese ek moet glad nie Tissue salts vir haar gee vir krampe nie. Wat kan ek gee? Want dis krampies en winderigheid van hardlywigheid (al gee ek duphalac elke dag). Kan ek behoedmiddel gee?

Ek kan sien sy wil slaap in die aand maar iets pla haar defnitief en dan huil sy.

Lize

Expert's Reply

A.

Paediatrician

Sien antwoord bo.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.