Childhood Diseases

Question
Posted by: A | 2012/06/22

Q.

Ophou met bottel

Prof, op watter ouderdom moet ek my baba dogtertjie van die bottel afhaal? Sy is 1 jaar oud, drink 1 bottel melk soggens na ontbyt, 1 na middagete en 1 in die aand voor sy gaan slaap. Is dit werkilik nodig om dit so gou te doen? Ek hoor party ouers vervang alle bottels op 9 maande al met " sippy cups" . Sy drink al haar sappies en water deur die dag uit n sippy cup en geniet haar yogi sip met n strooitjie! Of moet ek die oggend en middag bottel solank vervang met n sippy cup en nog die aand bottel los vir n tydjie? Die bottels pla my glad nie, nie seker of mens dit MOET doen op sekere ouderdom nie!
baie dankie

Expert's Reply

A.

Paediatrician

Dit is glad nie nodig om hastig 'te wees om jou baba se bottels te stop. Sy is heel gelukkig en drink vrugte sappe en water klaar uit 'n sippy cup. Daar is nie 'n tyd voor 2 jaar wanneer sy nie meer uit haar bottel moet drink nie.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.