Childhood Diseases

Question
Posted by: Anja | 2010/10/14

Q.

opgooi en diaree

More dokter, ek wil net graag weet my dogtertjie is 1jr sy gooi op al vir 6dae en haar maag spoel ek gee haar Lucozade en Dehydrate medikasie saam met Reutri druppel maar sy wil niks eet nie en sy hou nie haar medikasie in nie. Daar is ook nie koors nie, kan dit miskien tande wees?

Expert's Reply

A.

Paediatrician

Hierdie is nie as gevolg van tandekry nie maar is 'n maag ontsteking miskien as gevolg van die rotavirus. Ek is baie bekommerd oor die feit dat jou baba nog aanhou om op te gooi na 6 dae. Die kanse is hoog dat sy 'n gevaarlike waterverlies kan ontwikkel. Sy moet deur 'n dokter of pediater ondersoek word. Die beste sal wees om haar na die naaste pediatriese noodeenheid te neem.


The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

3
user comments

C.

Posted by: jackie | 2011/02/03

my seuntjie van 9maande gooi ook op hy wissel tande kry koors ma gaan weg weg na ek hom afspons
wat kan dit wees

Reply to jackie
Posted by: Anja | 2010/10/15

Baie dankie Dokter

Hi Jenny ek het haar dokter toe gevat maar sy medikasie het nie gehelp nie, en pediater toe gevat hul het haar doek getoets vir Gastro maar dis nie Gastro nie sy het nie koors nie. Haar pediater gaan haar weer vandag sien so ek hoop maar hulle kry die kiem.

Reply to Anja
Posted by: Jenny | 2010/10/14

Vat haar dr toe!!!!

Reply to Jenny

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.