Childhood Diseases

Question
Posted by: capricorn2009 | 2009/01/27

Q.

opbring na voeding

Hi Dokter,

My 2 weke oue baba is op Nan, alles het goed gegaan maar die afgelope 2 dae bring sy die meederheid op na haar voeding (een voeding gaan goed en dan die volgende 2 bring sy op). Ek het haar na die GP gevat en hy het haar op Nan gesit maar op ' n dukker formule en gese hy kan niks voet optel nie, sy het vandag weer na haar voeding opgebring. Het dokter raad vir my.

Dankie.

Expert's Reply

A.

Paediatrician

Daar is twee moontlike rede vir jou baba se probleem. Eerstens is dit moontlik dat sy 'n refuks probleem het en tweedens is dit moontlik dat sy allergies is vir die NAN. Gaan asb terug na jou pediater en vra vir hom om te besluit oor 'n diagnose en die regte behandeling.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.