Childhood Diseases

Question
Posted by: Anonymous | 2009-06-11

Q.

Op watter ouderdom moet ' n kind loop

My dogtertjie is 13 en 1/2maande. Sy het op 9maande goed gekruip. Sy loop steeds nie. Sy hou aan die banke vas en loop dan so rond(al vir meer as 2maande). Sy sal ook stoeltjies en tafelties rond stoot. Wanneer moet ek bekommerd raak?

Expert's Reply

A.

Paediatrician

Die gemiddelde ouderdom vir babas om te begin stap is 13 maande, maar baie babas begin eers op 15 of 16 maande te stap. Wees geduldig, dit lyk asof jou baba een van die dae sal begin stap.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
user comments

C.

Posted by: Anonymous | 2009-06-11

Hi. Jy moet asb nie so vinnig bekommerd raak nie. Dieselfde het met my seuntjie gebeur. Het op 8 maande begin kruip en ek kon nie wag dat hy loop nie. Het eers op 17.5 maande begin loop. Het amper 10 maande gekruip en ek was partykeer moedeloos. Het hom selfs na ' n arbeidsterapeut geneem vir ' n evaluasie en sy kon niks fout kry. Die aanvaarde afsnytyd vir loop is 18 maande. So hou maar uit met jou kruiper, dit is in elk geval baie goed vir haar ontwikkeling.

Reply to Anonymous

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.