Childhood Diseases

Question
Posted by: pixie | 2009/01/17

Q.

Oorskakel na novalac?

Goeiedag Dokter,

My 5 en 1/2 maande oue baba is vanaf geboorte op S26 Gold. Ons gaan vanaf Maart vir 7 maande in Frankryk woon waar dit nie beskikbaar is nie. Daar is wel Nidal en Novalac (waarvan ek al baie goeie dinge gehoor het). Watter Novalac sal vir haar die heel beste wees en dink u ek moet haar dalk nou al daarop sit sodat ek haar kan monitor?

Baie dankie :-) :-) :-)

Expert's Reply

A.

Paediatrician

Jy kan jou baba probeer op die gewone Novalac 1 en op Novalac 2 waneer sy 6 maande oud is.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.