Childhood Diseases

Question
Posted by: pixie | 2008/07/15

Q.

Oorpyn

Goeiedag,

My seuntjie (3 en 1/2) het deur die nag gehuil van oorpyn in sy regteroor. Hy het pypies in sy ore wat verlede jaar Meimaand ingesit is. Ek het vir hom iets vir die pyn gegee en hy het daarna weer rustig geslaap. Vanoggend het ek geloer na sy ore, maar daar is geen afskeiding, was of rooiheid wat ekstern dui op infeksie nie. Ek is nie seker of sy pypies nog in is nie - dit val tog sekerlik vanself na 'n ruk uit? En is dit gevaarlik as dit nie vanself uitval nie?

Is daar oordruppels wat ukan aanbeveel wat ek by die apteek kan koop indien hy weer kla van oorpyn?

Baie dankie :-)

Expert's Reply

A.

Paediatrician

Sy grommet pypies het seker al lankal uitgeval. Dit is belangrik om sy pediater of ONK spesialis te raadpleeg aangesien hy oorpyn het.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.