Childhood Diseases

Question
Posted by: Honger baba | 2008/07/18

Q.

Oor na Lactogen??

Hi Dokter, ek sit tussen 2 vure en weet nie watter kant toe nie! My dogtertjie is nou nege weke en die afgelope week huil sy gereeld =\- ' n uur na voedings en skop vreeslik met die beentjies. Ek het gedink dis koliek (die dokter se ok so) maar hy se ook die feit dat haar stoelgang groen van kleur is betekan dat sy honger is. Sy weeg 5.3 kg en drink gemiddeld 500-600ml melk in 24 uur. Tel ongeveer 500g op elke 2 weke. Sy het 3.27kg geweeg met geboorte. Ek het buscopan stroop gegee maar dit help nie altyd nie. KOLIEK of HONGER BABA??!! My dokter het voorgestel ek verander na Lactogen - is dit veilig nadat daar van die blikke teruggeroep is?

Expert's Reply

A.

Paediatrician

In my opinie vorder jou baba baie goed maar sy het wel die simptome van koliek. Haar stoelgang is normaal. Daar is nie eintlik enige goeie rede om haar formule te verander, maar daar is nou 'n baie goeie formule vir babas met koliek-Novalac AC.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.