Childhood Diseases

Question
Posted by: maddie | 2009/01/20

Q.

oor infeksie

my baby van 1j en 5mnde het gedurig oor infeksie, sy slaap nie in die nag nie, sy is kort,kort wakker en huil. Sy het al antiboitika gekry maar net n week later kry sy weer oor infeksie. Sy het die oor infeksie van dat sy maar n paar mnde ou was. Wat is die pypies wat die dokters in die ore sit, en wat veroorsaak die oorinfeksie.

Expert's Reply

A.

Paediatrician

Oor infeksie kom baie dikwels voor in babas van hierdie ouderdom.Die meeste infeksies word deur spesifieke bakteriee veroorsaak.Dit is nodig om 'n ONK spesialis te raadpleeg aangesien jou baba baie dikwels oorinfeksies het.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
user comments

C.

Posted by: Annies | 2009/01/20

Maddie neem onmiddellik jou baba na ' n Oor-neus-en-keel spesialis. Dit kan geweldig skade aan hulle gehoor doen as hulle gereeld erge oor infeksies kry. My baba het al op 6 maande pypies gekry. Dit help dat die ore maklik kan dreineer en dat die etter nie binne bly en nog meer skade maak nie.

Reply to Annies

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.