Childhood Diseases

Question
Posted by: Jana | 2013-02-20

Q.

Oopskop in nag

prof, ons dogtertjie is 1yr 9 mde oud, sy slaap al vir baie lank deur die nag sonder om wakker te word. My bekommernis is dat sy haar oopskop in die nag, ek maak seker sy is warm en toegegooi teen 10h saans en wanneer op opstaan 5h en by haar inloer is sy oopgeskop en slaap sy dus heelnag sonder enige komberse oor haar. Sal sy self leer om die kombersies oor haar te trek? Moet ek dit vassteek met doekspelde aan die matrassie? Ek is egter baie bang sy eindig met haar kop onder die komberse want sy draai baie in die nag in haar cot. Ek is net bekommerd dat sy kry koud in die nag, veral met die winter wat oppad is! Of sal sy huil as sy koud kry?
baie dankie

Expert's Reply

A.

Paediatrician

Daar is baie kinders wat nie hitte kan verdra nie veral wanneer hulle slaap. Hulle is geneig om net soos jou dogtertjie hulle komberse af te skop. Hou haar koel en haar slaapkamer moet ook nie te warm wees nie.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.