Childhood Diseases

Question
Posted by: LIEZLE | 2010-06-10

Q.

OOGIES DRA GEEL

MY SEUNTJIE IS AMPER 7 MAANDE OUD. VIR DIE LAASTE 2 AANDE WORD IN DIE OGGEND URE WAKKER DAN KAN HY SKAARS SY OOGIES OOPMAAK SO TOEGEPAK IS DIT VAN GEEL WAT DROOG GEWORD HET. WAT KAN EK DOEN OM DIT TE BEHANDEL? EK MOET N WARM WASLAP GEBRUIK OM DIT NAT TE MAAK EN AF TE KRY VOOR HY SY OOGIES KAN OOP MAAK...

Expert's Reply

A.

Paediatrician

Hierdie is 'n redelike erge oog onsteking. Omdat dit byna die naweek is sal die beste wees om jou dokter te vra om behandeling voor te skryf. Intussen hou aan om jou baba se oogies met die warm natlap te probeer skoon te hou.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

2
user comments

C.

Posted by: Bianca | 2013-10-02

my babatjie is 2 wekies oud en haar ogies dra vreeslik enige goeie raad. Sy het ook maagkrampies.

Reply to Bianca
Posted by: elle | 2010-06-10

liezle
my dogtertjie is nou 7maande, sy het dit ook gekry paar dae terug. die apteek het vir my gese dis pink eyes. is sy ogies rooi in die binnekant? gaan kry ''n antibiotiese salf by die apteek. en maak die ogies skoon met lou soutwater - net bietjie sout en ''n watte. die salfies help regtig, haar ogies was reg binne 3dae.

Reply to elle

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.