Childhood Diseases

Question
Posted by: Liezel | 2011/01/09

Q.

Oog toets - 3 jaar oud

Goeie dag, my dogtertjie sal April 2011 3 jaar oud wees. As sy tv kyk staan sy altyd so na as moontik aan die tv stel. Ons sit die tv af totdat sy saam met ons op die bank sit. My vraag is hoe weet ek haar oe is swak? Wanneer kan ek haar oe laat toets? Groete,

Expert's Reply

A.

Paediatrician

Dit is moeilik om seker te ees if jou dogterjie werklik 'n probleem het met swak oe. Baie jong kinders het die gewoonte om baie naby aan die TV te staan.Indien sy wel ander tekens wys dat haar oe swak is sal dit wel nodig wees om haar oe te toets.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.