Childhood Diseases

Question
Posted by: Sugar | 2009/11/17

Q.

ontwurming van kleuters?

Is dit nodig dat ek my dogtertjie van 3 ontwurm? Ons het nie troeteldiere nie, maar sy speel wel in die sand by die kleuterskool en kom met ander diere in aanraking. Hoe gereeld moet mens kleintjies ontwurm? Watter produk kan ek gebruik?

Expert's Reply

A.

Paediatrician

Dit is 'n goeie idee om kinders te ontwurm indien hulle gereeld in sand speel,veral in sand waar troeteldiere ook is.Gebruik Vermox stroop 5ml soggens en saans vir 3 dae. Hierdie behandeling moet elke 6 maande herhaal word tot die kinders nie meer in sand speel nie.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

3
user comments

C.

Posted by: Anonymous | 2013/05/16

Werk dit as mens nealtjies (die spesiry) gebruik, elke 3 weke, om jou kind te ontwurm?

Reply to Anonymous
Posted by: Minette | 2013/03/14

Kan ek my 2 jarige seuntjie al ontwurm? Hy wil heeldag eet...?

Reply to Minette
Posted by: DJ | 2009/11/17

Hi Sugar
Ek vat my 3 en half jaar seuntjie klieniek toe elke 6 maande vir sy check up.Dan gee hulle vir hom Vitamien A druppeltjies en die ontwurmings medisyne. en dit is elke 6 maande. dit is beter om dit vir hulle te gee. al het jy nie diere nie.
sterkte

Reply to DJ

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.