Childhood Diseases

Question
Posted by: ingrid | 2017/02/16

Q.

Ons baba seuntjie se stoel is slegs geel

Goeie dag Ek wil graag weet ons seuntjie is nou 1 jaar en 18 maande. Sy stoelgang was nog nooit n ander kleur as geel nie,lig geel en donker geel is dit nog altyd. Hyt as baba op 8 maande erge reflux gehad, asma, hyt gastritis gehad hyt al rotra virus gehad. Spuite is op datum. Hyt nog nooit n goeie eetlus gehad nie, maar die afgelope 6 maande is dit erg, hy eet bitter min, drink wel liters en litres melk party dae. Almal se haal af van melk(as ek se almal is dit nou die oumas), makliker gese as gedaan hy soek daai beesmelk. Hy slaap baie sleg in aande en huil soms vir niks nie. Ek oorweeg om hom dokter toe te vat, hul het n ruk terug n monster geneem van stoelgang omrede sy boude bloed was van al die poef hy poef soms ongelooflik baie. Is dit n probleem die konstante geel poef,of is ek verniet op hol!! Baie dankie

Expert's Reply

A.

Paediatrician
- 2017/02/17

Ek vermoed dat jou seuntjie se stoelgang so lig is as gevolg van al die melk wat hy drink. Daar bestaan ook die gevaar dat hy 'n yster tekort anemie het as gevolg van al die melk wat hy drink. Hy moet deur sy pediater ondersoek word en 'n bloedtelling toets en bloedyster toets is ook nodig. 

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.