Childhood Diseases

Question
Posted by: Betsie | 2011/02/22

Q.

Onrustige slaap

My dogtertjie van 14maande slaap baie onrustig skop en rol baie rond. Wat kan die oorsaak van dit wees en wat kan ek vir haar gee vir dit?

Expert's Reply

A.

Paediatrician

Dit is moeilik om seker te wees,maar daar is twee moontlike redes. Die eerste is dat jou dogterjie nou besig is om tande te kry veral haar kiestande. Die tweede moontlike rede is refluks wat sooibrand veroorsaak.Indien sy onlangs begin so onrustig slaap is tandekry die rede.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.